Any one fancy getting out for a closer look at the Kruger Tablets?
Anyone have any other examples??
Dangerous Animals at Get Out Points
Re: Dangerous Animals at Get Out Points
I do, but it's a cheat.....from the safety of my car with a 500 mm lenseToko wrote:You don't have a close-up photo by any chance, Dzombo?
- nan
- Posts: 26443
- Joined: Thu May 31, 2012 9:41 pm
- Country: Switzerland
- Location: Central Europe
- Contact:
Re: Dangerous Animals at Get Out Points
Toko wrote: The buffs are relaxing
will have a look
Kgalagadi lover… for ever
https://safrounet.piwigo.com/
https://safrounet.piwigo.com/
- Richprins
- Committee Member
- Posts: 75579
- Joined: Sat May 19, 2012 3:52 pm
- Location: NELSPRUIT
- Contact:
Re: Dangerous Animals at Get Out Points
Here's another one, Dumbo! Very old!
Nice thread!
Nice thread!
Please check Needs Attention pre-booking: https://africawild-forum.com/viewtopic.php?f=322&t=596
- Lisbeth
- Site Admin
- Posts: 66732
- Joined: Sat May 19, 2012 12:31 pm
- Country: Switzerland
- Location: Lugano
- Contact:
Re: Dangerous Animals at Get Out Points
A fairy tale?
A white lion underneath a golden globe
A white lion underneath a golden globe
"Education is the most powerful weapon which you can use to change the world." Nelson Mandela
The desire for equality must never exceed the demands of knowledge
The desire for equality must never exceed the demands of knowledge
- Richprins
- Committee Member
- Posts: 75579
- Joined: Sat May 19, 2012 3:52 pm
- Location: NELSPRUIT
- Contact:
Lion Couple at Bobbejaankrans Bench
“Op eie risiko” is presies wat dit sê
‘n Voorgevoel het ‘n besoeker aan NKW se lewe gered
3 February 2015 16:00
SKUKUZA – ‘n Besoek aan ‘n gewilde piekniekterrein by Bobbejaankrans, het onlangs byna in ‘n groot tragedie ontaard.
Dit is een van die min plekke in die Nasionale Kruger Wildtuin (NKW), waar besoekers uit hul voertuie kan klim en bietjie op ‘n bankie kan ontspan – op eie risiko natuurlik.
Dié piekniekterrein kry sy naam van die kranse waar bobbejane en ape regdeur die jaar lekker baljaar.
Dit is op die grondpad tussen Orpen-hek en Satara-ruskamp op die H7 geleë en volg die kurwes van die Timbavatirivier.
‘n Gereelde besoeker aan die NKW, me. Marion Rehwinkel en haar vriende en familie het al gereeld in die verlede op die stewige ou bankie gaan sit en die uitsig geniet.
Die uitsig oor die Timbavatirivier by Bobbejaankrans
Maar die afgelope Sondag was sekerlik die laaste keer wat sy dit ooit weer sal doen.
Sy en haar ma het uit haar kar geklim en soos soveel kere vantevore, onder die groot welige seringboom met ‘n koppie koffie in die hand gaan sit.
Maar iets het haar gehinder: “Dit was baie ruig rondom ons en ons kon nie regtig rondkyk nie. Ek het vir my ma gevra of ons nie maar liewer in die kar kan gaan sit nie, want ek het nie veilig gevoel nie. Ek het so ‘n aaklige voorgevoel gekry.”
Sy moes haar ma eers ‘n paar keer pols, maar hulle het toe eindelik in die kar geklim.
Skaars ‘n paar minute later, toe sy wegtrek, het twee groot leeus al bakleierig uit die bosse uitgehardloop. “Ek kon my oë nie glo nie! Die een leeu was nogal kwaai met die wyfie. Hulle het reg langs die bankie gaan lê waar ons skaars vyf minute terug lekker gesit het.”
Die uitvoerende bestuurder van kommunikasie en bemarking in die NKW, mnr. William Mabasa, het op navraag gewaarsku: “Ons het verskeie uitkykpunte en piekniekplekke in die wildtuin waar besoekers uit hul voertuie mag klim. Hierdie plekke is nie omhein nie en daar is borde wat duidelik aandui dat jy op eie risiko uit jou voertuig klim”.
Mabasa het ook gewaarsku dat besoekers nooit moet vergeet dat daar wilde diere oral in die wildtuin is nie en maar altyd op hul hoede moet wees.
Op die bankie by Bobbejaankrans het daar ander mense gesit wat gerook het, en Rehwinkel het hul stompies opgetel en weggegooi, want sy het al talle kere gesien hoe bobbejane en ape aan hierdie stompies kou en skoon meegevoer lyk.
Apie kou aan sigaretstompie
Sy wil nie die NKW se mense oor hierdie ondervinding ontstel nie. Sy het ander besoekers, via sosiale media, gewaarsku om op hul hoede te wees by Bobbejaankrans, maar sal vir eers nie weer daar op die bankie gaan sit en die uitsig geniet nie.
http://lowvelder.co.za/248401/op-eie-ri ... at-dit-se/

Re: Lion Couple at Bobbejaankrans Bench
Basically, Marion Rehwinkel, a regular visitor, was at the lookout point last Sunday with her mom, when she got a premonition something was wrong, and they got into the car.
A short while later a lion couple emerged from the bush, fighting, and lay down at the bench.
Mr Mabasa from Kruger says visitors alight at own risk, and should be cautious!
The lady will not return to the bench soon, but doesn't want to put others off the experience!