PM me for the full email!
![2thumbsup \O](./images/smilies/icon_2thumbs.gif)
Ons het vanoggend vroeg 2 baie siek leeuwyfies by Marie se Draai sien le. Gisteraand was daar net een. Weet iemand dalk of hulle deel van die groot trop is/was wat in hierdie omgewing gesien word? Baie hartseer gesig...hulle lig nie eers hulle koppe nie.
Us the vanoggend asked 2 baie six leeuwyfies by Marie se turn serge le. Gisteraand was there like a. Anyone know dalk or hulle part of that big trop is / was what in here omgewing gesien word? Baie hartseer gesig... Hulle lig nie fir hulle nie currency indices.
Automatically Translated