Seriously Wounded Fish Poacher in Kruger to Sue Rangers
Posted: Sat Sep 29, 2012 11:49 am
From Lowvelder:
26 September 2012 | Nicolene Smalman
Volgens 'n polisiebron het veldwagters Sondag die Sabierivier by Skukuza gepatrolleer. Hulle het mans opgemerk wat gesit en visvang het en hulle genader. Die mans het opgespring en weggehardloop en die veldwagters het waarskuwingskote met hulle R1-aanvalsgewere geskiet.
Een van hulle het later na die veldwagters teruggekom en gesê dat sy makker raakgeskiet is. Hy is in die onderbeen getref en na Rob Ferreira Hospitaal op Nelspruit gebring. Visnette en strikke is in hulle besit gekry. Mnr. Rodney Mabuzu (29) het Dinsdag in die hof verskyn. Die ander verdagte word nog in die hospitaal behandel en mag nie geïdentifiseer word voordat hy nie in die hof verskyn het nie.
Briefly translated:
Rangers found men fishing illegally in the Sabie River on Sunday. When they ran away, warning shots were fired. One of the men, later returned and told the rangers another had been hit. He was taken to hospital with a wound to the lower leg. Illegal nets and snares were found in their possession. Mr Rodney Mabuzu (29) appeared in court on Tuesday, and the other one will be identified once he has appeared in court.